חזרה לתוצאות החיפוש

Augustinus

להגדלת הטקסט להקטנת הטקסט
  • ספר

'n Nostalgiese reis styg uit die pen van prof. Louis C. Jonker oor sy eie herinnering aan en verlange na die leermeesters wat hom help vorm het, sy eie ontwaking as bybelwetenskaplike, en sy bediening in die NG kerk. Hy verken ook sy innerlike stryd in hierdie verskillende tydperke. Die uitvloeisel hiervan is 'n mengsel van historiese novelle, biografie, persoonlike memoires en die akademiese skryfsels van prof. Ferdinand Deist, Biskop John Colenso, prof. Johannes du Plessis en ook dié van Jonker. Die vertellings - wat soms aan speelse fantasie grens - word in die boek afgewissel met toegeligte uittreksels uit vakliteratuur deur, en oor, die vier gespreksgenote. Uiteindelik lewer Jonker hiermee belangrike kommentaar oor die huidige stand van Bybelinterpretasie in Suid-Afrika.

כותר Augustinus : N Studie Oor Die Etiek Van 'n Kerkvader Uit Afrika.
מוציא לאור Stellenbosch : African Sun Media
שנה 2018
הערת תוכן ותקציר Intro -- Voorwoord -- Hoofstuk 1 - Inleiding -- Waarom nog 'n boek oor Augustinus? -- Hoofstuk 2 - Oriëntering -- Hoofstuk 3 - Fundering -- Hoofstuk 4 - Tipering -- Hoofstuk 5 - Tematisering -- Hoofstuk 6 - Uitleiding -- Bronnelys.
היקף החומר 1 online resource (236 pages)
שפה אפריקאנס
שנת זכויות יוצרים ©2018.
מספר מערכת 997010706494105171
תצוגת MARC

יודעים עוד על הפריט? זיהיתם טעות?