Back to search results

Augustinus

Enlarge text Shrink text
  • Book

'n Nostalgiese reis styg uit die pen van prof. Louis C. Jonker oor sy eie herinnering aan en verlange na die leermeesters wat hom help vorm het, sy eie ontwaking as bybelwetenskaplike, en sy bediening in die NG kerk. Hy verken ook sy innerlike stryd in hierdie verskillende tydperke. Die uitvloeisel hiervan is 'n mengsel van historiese novelle, biografie, persoonlike memoires en die akademiese skryfsels van prof. Ferdinand Deist, Biskop John Colenso, prof. Johannes du Plessis en ook dié van Jonker. Die vertellings - wat soms aan speelse fantasie grens - word in die boek afgewissel met toegeligte uittreksels uit vakliteratuur deur, en oor, die vier gespreksgenote. Uiteindelik lewer Jonker hiermee belangrike kommentaar oor die huidige stand van Bybelinterpretasie in Suid-Afrika.

Title Augustinus : N Studie Oor Die Etiek Van 'n Kerkvader Uit Afrika.
Publisher Stellenbosch : African Sun Media
Creation Date 2018
Content Intro -- Voorwoord -- Hoofstuk 1 - Inleiding -- Waarom nog 'n boek oor Augustinus? -- Hoofstuk 2 - Oriëntering -- Hoofstuk 3 - Fundering -- Hoofstuk 4 - Tipering -- Hoofstuk 5 - Tematisering -- Hoofstuk 6 - Uitleiding -- Bronnelys.
Extent 1 online resource (236 pages)
Language Afrikaans
Copyright Date ©2018.
National Library system number 997010706494105171
MARC RECORDS

Have more information? Found a mistake?